Duane Christie landed this monster arapaima in Thailand earlier this month.

He used an ADRENALIN Bass Master rod. 6'6" Spinning.

The fight lasted about 20 minutes and the fish's weight was estimated at 80kgs.

 

Read more...

Die babers is in die Swartland gevang op ADRENALIN produkte.

Die ADRENALIN produkte gebruik was: 10/0 ADRENALIN circle hoeke, #2 ADRENALIN power swivels, ADRENALIN Xmaster20 katrol, 11ft ADRENALIN Surf Master stok, asook 0.40mm lyn van die nuwe ADRENALIN lyn reeks.

Alle ADRENALIN hoeke word chemies skerp gemaak.


 

Read more...

Die ALCEDO SURFER LXS katrol is perfek vir rots en strand hengel asook spesie karp hengel.
Die lyn kapasiteit van die ALCEDO SURFER LXS is 'n indrukwekkende 700m lyn met 'n deursnee van 0.30mm.

Die katrol is ook getoets en goed gekeur deur S.C. Marinella, die span wat die laaste 2 jaar die Italian Surf Casting Championship gewen het.
 

 

Read more...

 

 

 

 


 

New Products