Duane Christie het die 2 mama toman die afgelope naweek op 'n ADRENALIN Bass Master stok gevang. Mama toman het die unieke swart en wit kleure gedurende die tyd wat hulle hulle kleintjies op pas. Sodra die kleintjies groot genoeg is om vir hulle self te sorg sal die ma hulle los en ook weer haar normale valer kleur terug kry. Om mama toman te jag is maklik een van die mees opwindste vorms van visvang aangesien die kleintjies in 'n skool gesien kan word as hulle na die water oppervlakte kom om lug in te asem. Die mama toman patroleer onder of rondom die skool kleintjies en enige iets wat naby hulle kom word met ongelooflike krag en spoed aangeval.

Aanhaling uit Duane se e-pos, "Hier is Sondag se mama, 2de gooi fry toe, toe strike sy...eerste 3 keer mis gestrike, maar die 4de keer was sy aan. Die een het my lekker hard gestamp. Ek het al twee die vis op die ADRENALIN Bass Master gekry. Fish glad nie meer met die GxxxxxxS nie, ADRENALIN stokke fish baie lekkerder."

 

Read more...

The giant snakehead, or toman as it is more commonly known throughout South East Asia, is not only one of the most exciting freshwater fish to target, but also one of the most difficult to target and the hardest, dirtiest fighting. Taking a spare rod with when targeting these prehistoric beasts is advisable. Toman will test your tackle to the limit.

"You need a full day and a half to figure these fish out, it's not easy and it's without a doubt the hardest fish I have had to target." Kirk Newton, Go Fish Magazine - Jan/Feb 2013 issue.

The best tackle to use is a baitcaster with at least 8kg drag and a medium-heavy or heavy 7ft bass rod, 65lb braid with a 65lb monofilament leader.

Read more...

The ADRENALIN Carp Runner is an outstanding baitrunner reel that is not only extremely reliable but also has an affordable price tag. The baitrunner reel has a powerful, smooth multi disk front drag system and a micrometric rear drag.

 

Pair the ADRENALIN Carp Runner 50 reel up with an ADRENALIN Carp Master 10ft rod and you will have a well balanced outfit to target carp of all sizes, just like Daniel did when he caught some lovely carp in a dam near Cape Town recently.

 

Read more...

 

 

 

 


 

New Products