NUUT in JULIE!!!

Die splinter nuwe ADRENALIN PRO CARP 12ft stok sal beskikbaar wees vanaf Julie 2014.

Die nuwe karp stok met unieke, moderne afwerkings gaan definitief baie gewild wees onder hengelaars, van die naweek visserman tot die kompeterende.

Die 12ft ADRENALIN PRO CARP stok is baie lig maar ook sterk as gevolg van 'n nuwe innoverende grafiet konstruksie van die "blank".

Die dun profiel stok het 'n toets kurwe van 3lbs (test curve).

Read more...

Dus winter galjoen seisoen in die Kaap en wat beter manier om die nasionale vis te vang as op ADRENALIN sirkel hoeke. Soos 'n goeie vriend van my altyd sé, "Dié hoeke lieg nie!!". As 'n ADRENALIN sirkel hoek 'n vis haak, dan sit hy.

Een van die vele voordele van galjoen hengel met sirkels is dat jy baie van die skelm byte land wat jy sou mis met gewone J-hoeke. En natuurlik sit mens ook so bietjie minder vas met 'n sirkel hoek. 

ADRENALIN sirkel hoeke word chemies skerp gemaak en is beskikbaar vanaf 'n #2 tot 12/0.

Read more...

Duane Christie made this potential IGFA all tackle world record catch last weekend using an ADRENALIN bass rod.

While fishing for toman (giant snakehead) on lure in the south of Taiwan, he hooked into this beauty of a fish.

Not knowing what species it was, he got names like skygazer, top mouth croaker and “look up” fish as possibilities after doing a few enquiries. After some more research and input from local fishermen he found out that it was in fact a red cutler fish or a president’s fish as it is locally called in Taiwan.

The red cutler fish is a predatory carp which can grow up to about 100cm in length.

The fish inhabit rivers and lakes in Asia and feeds on insects, crustaceans and smaller fish.

Read more...

 

 

 

 


 

New Products