Die ADRENALIN Carp Runner katrolle is in 2 grotes, 40 en 50, beskikbaar. Beide grotes is ook in 3+1BB en 10+1BB beskikbaar.  

Die pragtige karpe hieronder is deur Winneray Fourie, die ADRENALIN agent in die Oos en Suid Kaap, die pas afgelope week gevang by 'n privaat dam. Die 2 gewone karpe het 5.62kg en 8.31kg onderskeidelik geweeg. Die spieel karp het die skaal getrek tot op 9.29kg.

 

 

 

Specifications on the ADRENALIN Carp Runner 50 reel:

- Gear Ratio: 5.5:1

- Line Capacity: 0.25mm/300m

- Stainless Steel Ball Bearings  

- Right/Left Interchangeable

- Bait Runner DUAL Handle system

- Aluminium Spool with an extra graphite spool

- Available in 3+1BB & 10+1BB

- Also available in a size 40

Winneray met sy eerste karp van die oggend. 8.31kg.

 

Sy tweede karp van die oggend was die mooi vis van 5.62kg.

Hy het die beste vir laaste gehou met die pragtige spieel karp van 9.29kg.

 

 

 

 


 

New Products